Broadcasters

Broadcaster
Priszilla Harmse
Priszilla Harmse
Formele Onderrig
Sertifikaat ontvang deur Neels Prinsloo WOORDSKOOL vir al die volgende voorgeskrewe vakke geslaag:
*Die Woord
*Nuwe Skeppingswaarhede
*Geloof
*Bloedverbond
*Lewe- en Bediening van Jesus
*Die Boek Jakobus
*Heilige Gees as Persoon
*Heilige Gees Gawes/Leiding
*Geloofsbeginsels
*Genesing
*Koninkrykbeginsels
*Vind jou bediening
*Huweliksverryking
*Evangelisasie
Ondervinding
Sondagskool bediening vir 15jaar. Superintendent vir 3 jaar.
Op opdrag van Abba Vader ñ boek geskrywe getitel: HERSTEL VAN GOD SE HEILIGDOM; ñ samestelling van Goddelike Openbaringe, persoonlike getuienisse en ñ reeks naggesigte as ook onthulling van misleiding binne die kerke wat gepaard gaan met die afvalligheid van die laaste dae.
Sending werk in Namibie en Suid-Afrika gedoen.
Evangelisasie tot publiek, asook Christelike Berading.

21:00 - 21:30
17:00 - 17:30
12:00 - 12:30