Broadcasters

Broadcaster
Pieter Joubert
Ek is Pieter Joubert. 65 jaar oud.
Ek het groot geword in n huis waar ons die Here gedien het. Ek het gekatkiseer en is aangeneem en voor gestel in die Hervormde gemeente te Sundra. Ek het daar vir baie jare kategese aangebied en was ook baie jare lank n diaken gewees. Weens dat ek getrek het het ek van gemeente verander en ook oor gegaan na Jesus is lig AGS gemeente te Eastvale, waar ek onder leiding van my jare lange vriend en kollega Past. Ben Loubser begin het om woord te bedien, eers by n versorgings sentrum en toe by die Habakuk geseëndes met tye. Dit is Jesus is lig se Bybel studie groep. Ek het n klein whatsapp groep waar ek die woord deel met die naam ' kom ons aanbid saam" en n faceboek groep met dieselfde naam. Ek geniet dit terdee om met mense oor Jesus te praat en my kennis met hulle te deel. Doen ook bietjie berading vir familie en vriende. Wat is dan lekkerder as om vir God te werk. Ek doen dit met liefde en dankbaarheid, want Jesus is my hele lewe. Ek is gereed, is jy? Wees geseênd.

08:30 - 09:00
15:30 - 16:00
10:30 - 11:00