Broadcasters

Broadcaster
Past. Katrien Gouws
Ek is n geroepe kind van God vir God en Hom alleen.
Ek het groot geword in Pretoria my hele familie was Nederduits Hervomdes lede's waar my Oupa tot sy dood n Ouderling was en my Pa n Diaken.
Soos die 3 Suster Kerke glo is ek in 1967 klein gedoop. So het ek sondagskool toe gegaan aangeneem en voorgestel in 1983.
Na ek skool verlaat het in 1984 het ek die Hervormde kerk bedank en het ek na die AGS kerk die Hout Kruis Gemeente in Silverton gegaan waar ek kursesse gedoen het en waar ek besluit het om my groot te laat Doop in 1997. Ek het nooit toe weer aan n ander kerk behalwe die Pinkster kerk n begeerte gehad nie en het gegroei in Gees.
Ek het n begeerte in my om net meer en meer van Jesus te weet.
In 2022 het ek deur True Vine Word Academy begin studer met my mentor Dr Annatjie Higgens.
In 2022 gradeer ek Certificate in Ministry en Deploma in Ministry.
In 2023 gradeer ek Bachelor Degree in Ministry, Bachelor Degree in Ministry Honors en Bachelor Degree in Counseling.
As dit die Here se wil is gradeer ek 2024 Master Degree in Apostolic Ministry.
Ek is maar n baba Predeker/Pastoor wat God al die eer gee vir wat ek tot dusvêr beryk het.

12:00 - 12:30
21:30 - 22:00
16:30 - 17:00
21:30 - 22:00